Modulekode | BRH 701 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Voortgesette opleiding in die beroepsrehabilitasieproses toegepas op 'n verskeidenheid diagnostiese groepe. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 seminare per week, 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Arbeidsterapie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App